🌫️Mistige toestande met ligte motreën word hierdie Woensdag langs die weskus verwag.
⛈️Verspreide reën-en donderbuie is steeds moontlik oornag tot Woensdag in dele van die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Slegs enkele buie vir die aangrensende gebiede insluitend Gauteng, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.
☀️Warm toestande word oor die suidelike dele van die land verwag as gevolg van bergwindtoestande.
⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens⚠️
#Voxweather
10 Comments